Vanaf 1 Mei 2000 is EDK Besigheidsmasjiene werksaam in die Namakwaland, Karoo en die Weskus.
As amptelike Kyocera, Risograph en Sharp handelaar, lewer ons diens aan die gemeenskap oral waar daar ‘n behoefte vir
kopieer, skandeer, faks en drukwerk is.
By EDK verstaan ons die behoeftes van ons kliënte en sal ons produkspesialiste vir elke kliënt die regte toerusting aanbeveel.
Puik huuropsies is beskikbaar volgens u behoeftes en ons “Maintenance Agreement” is bekostigbaar!
EDK Besigheidsmasjiene beskik oor twee volledige werkswinkels met puik opgeleide tegnici wat alle handelsnaam drukkers,
faksmasjiene en kopieerders kan diens en herstel. Ons werk is gewaarborg.
Tuin Straat 2, Vredendal
Dorp Straat 4, Vredenburg
027 213 4411
2 Tuin Straat, Vredendal, 8160
Whatsapp: 071 896 7302
sales1@edkb.co.za
022 713 2929
4 Dorp Straat, Vredenburg, 7380
Whatsapp: 071 896 7302
sales1@edkb.co.za