Where do you want to go? Click Below:

 

Wie ons is en wat ons doen:

Ons hanteer enige behoeftes ten opsigte van:

Drukkers

Faksmasjiene

Kopieerders

EDK Besigheidsmasjiene is geleë op Vredendal.

Van 1 Mei 2000 is EDK Besigheidsmasjiene werksaam in die Namakwaland, Karoo en die Weskus. As amptelike Kyocera- en Risograph-handelaar, lewer ons diens aan die gemeenskap oral waar daar 'n behoefte is vir kopieer, skandeer, faks en drukwerk.



Amptelike handelaar van:

Ons tegnologie en
skryfbehoeftes
maak jou
onderneming meer
doeltreffend



- EDKB